The Limpopo Tourism Agency (LTA) was established in terms of the Northern Province Tourism and Parks Board Act 8 of 2001.
The mandate of the LTA is to promote, foster and develop tourism to and within the Limpopo Province.

Contact

Tel: +27 (0) 15 293 3600

Mail: info@golimpompo.com

Follow Us
GO UP

Thabazimbi Golf Club

separator
Price
Scroll down

Thabazimbi Golf Club

per person

Thabazimbi Gholfklub is 8 kilometers suid van Thabazimbi op die R510 Rustenburg pad en lê tussen die berge by Ben Alberts Natuurreservaat. Die baan is ontwerp deur Glen Strydom met die hulp van Peter Matkovich en open in 1964.

Thabazimbi Gholfklub is ʼn nege gaatjie baan met 18 bowwe.  Die baan is tipies bosveld met baie mooi bome en het ʼn parkland uitleg.  Die mans bowe het ‘n CR van 71.1 met ‘n SR van 128 em die dames bowwe het ʼn CR van 72.2 en SR van 130.  Die bowwe bestaan uit Kikyu, skoonveld uit Kweek en setperke uit Bent grass.  Die baan is 6 202 meters lank vanaf die mans bowwe en 5 143 meters vanaf die dames bowwe. Mans kan ook van die voorste bowwe speel en het ‘n CR van 67.7 en SR van 116.

Die baan is langs die Rooikuilspruit en word aan die weste kant begrens deur die Krokodilrivier.  Thabazimbi Gholfbaan is een van die top ses bane in die Limpopo provinsie en is een van die min bane met ‘n baie mooi skoonveld gedurende die winter as gevolg van die beskikbare water.

Die Bielie van die Bosveld toernooi word jaarliks op die baan gespeel.

Daar is ʼn dryfbaan, kroeg, mini pro-winkel en onthaalfasiliteite by die klub.  Gholfkarretjies en joggies is beskikbaar.

Besoekers is welkom.

In die hartjie van die

1

Tour Location

Leave a Reply

Accommodation
Meals
Overall
Transport
Value for Money